Lategan And Van Biljoens Appliance Spares
Opgewekte vriendelike jong man
Ek het by die winkel ingeloop, in die ry gestaan om gehelp te word en toe by die jong man, Andr? Muller, uitgekom. Ek het hom gevra oor onderdele en allerhande ander dinge oor die wasmasjien en skottelgoedmasjien. Hy is nog jonk, maar kon dadelik sien dat hy weet waarvan hy praat en het ook nie ...