AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Klieente Diens-Geen diens!!! | #103722

Nashua Mobile
Klieente Diens-Geen diens!!!

Na 4weke het ek nog geen diens van hulle ontvang nie, hulle het nie die data gelaai wat ek in die begin vd kontrak saam met die paket gekry het nie... ek wil nou my kontrak met hulle beindig maar hoor ook nou niks van hulle af nie... Is daar enige iemant wat raad kan gee? Daar is mos iets soos die Consumer Protection act?

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Klieente Diens

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google