AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Spring Centre - Uitstekende diens van Spring Centre, Germiston | #168606

Spring Centre
Uitstekende diens van Spring Centre, Germiston

Ek wil graag die hele spring centre span en veral vir Shaun en Louise bedank vir hulle uitstekende diens.
Ek het 'n klein snaarmasjien "spring" gehad om te laat maak, wat gebreek het.
Vir my besigheid was dit 'n groot krisis omdat ons kliente en inkomste kon verloor as ons dit nie gedoen of vinnig genoeg gedoen kon kry nie.
Louise het uit haar pad gegaan om op 'n SATERDAG ons erens in Centurion te ontmoet om die "springs" te oorhandig agv die dringendheid hiervan vir my besigheid.
Mens kry sulke diens nie meer baie nie.

BAIE DANKIE.

Date:

Company: Spring Centre

Country: South Africa   City: Germiston

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google