AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Sabc Tv Licence - NO TV but they keep on phone about the license | #212769

Sabc Tv Licence
NO TV but they keep on phone about the license

In 2008 het ons deur 'n finasi? le krises gegaan, wat so erg was dat ons van ons meubels verloor het, insluitende ons TV. Ek het hulle inkennis daarvan gestel dat ons nie 'n TV het nie en tot vandag nog nie weer een het nie. Maar hulle bly vir my aanslagte stuur en bel my nou selfs vir my agterstallige TV lisensie. Te tye van die verloring van die meubels was ons TV tot die einde van daardie jaar betaal.

Verstaan die mense nie engels of afrikaans nie. ONS HET NIE 'N TV NIE EN WIL OOK NIE EEN H? NIE, WANT DIT STEEL DIE BIETJIE TYD WAT ONS HET OM MET ONS KINDERS TE SPANDEER!!!

Date:

Company: Sabc Tv Licence

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google