Hello daar, my pa is Junie 2008 oorlede. SABC TV lisensie dreig met reg stappe teen haar en my pa vir 'n uitstaande TV lisensie, nadat die doodsertifikaart en vele ander dokumente na TV lisensie gefaks, ge-epos en veskeie telefoon oproepe gedoen is. Hulle dreig met regstappe op die 10 Maart 2013. Hoekom moet sy die lisensie betaal as my pa alreeds 5 jaar oorlede is en hulle nog steeds nie hulle rekeninge op datum het nie.
Kan iemand asb help
Stuur epos na [Email Removed]
0 comments