AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Santam - Goerdere wat weggeraak het met trek | #325796

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

Ek is nou vir die assuransie. Ek het verhuis van hartenbos na kaap en hulle het met 3 trokke op verskillende dae my meubels afgelaai. Toe ek begin uitpak en goed soek kom ek agter dat van my goed gebreek is en weg is..Ek het die 25/9/13 die eis vorm gefaks en gehoop dat die eis vinnig uitgesorteer sal word so vinnig hulle hulle paaiemente kry elke maand. So na n tyd het die assesor my kom besoek en vra gevra. Nadat ek hom vertel het wat gebeur het is hy hier weg en weer na n lang tyd laat weet hulle ek moet bewysedeur stuur van die mense wat my meubels vervoer het. So in november word daar vir my laat weet ek moet nou maar geduldig weeswant hulle is nou baie besig met die ander eise. So wag ek nog. Vandag kry ek weer n mail wat se nou moet ek bewyse van die goed wat ek gekoop het deur faks anders gaan dit my eis beinvloed. Waarop aarde moet ek die bewyse kry, seker my oorlede man bel en hom vra. Ek eis so min en ek verwag dat dit in aanmerking geneem word as eis ingesit word. Hulle wag defenitief nie 3 maande vir hulle geld nie. Ek hoop na die brief gaan my eis afgehandel word. As ek oneerlik wou wees kon ek maar nee dit lyk my as jy eerlik is dan sukkel jy.

Date:

Company: Santam

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google