AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Emporium Hair & Beauty - Onaanvaarbare en onvanpaste gedrag teenoor klient | #150821

Emporium Hair & Beauty
Onaanvaarbare en onvanpaste gedrag teenoor klient

LEER JOU LES!
MOET NOOIT 'N "VOUCHER" KOOP NIE!

Maandag 1 Julie

Skakel om 'n afspraak te maak vir 'n "Brazilian Blow Wave"vir Dinsdag 11:00.

Dinsdag 2 Julie

Daag op vir die afspraak om 11:00. Dame het afspraak verkeerd geboek. Afspraak word gekanselleer.

Woensdag 3 Julie

Kry nie antwoord by Salon nie. Ry self deur om afspraak te maak.

Donderdag 4 Julie

Daag 11:00 op vir die afspraak. Dame het reeds met 'n ander Brazilian B/W begin. ('n Brazilian neem tussen 2 en 3 ure) Ek deel met die dame mee dat indien ek die ekstra 2 tot 3 ure gaan moet wag gaan ek nie in tyd wees vir my volgende afspraak nie. Sy vra die skoonmaker (die dame wat die vloere skoonmaak en hare was) om met my Brazilian B/W te begin. Ek vra die dame of die skoonmaker gekwalifiseerd is om die Brazilian B/W te doen aangesien die "Voucher" aandui hul dienste word gedoen deur gekwalifiseerde Haarstiliste. Die eienaares skree op my en gaan my letterlik telyf om my by haar Haarsalon uit te gooi!

Date:

Company: Emporium Hair & Beauty

Country: South Africa   City: Garsfontein

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google