Complaint / review / scam report
Mtn
GEEN TERUGVOER NA AANSOEK VAN KONTRAK

MAANDAG DIE 4DE MAART 2013 HET ONS NA MTN TOE GEGAAN OM 'N NUWE KONTRAK UIT TE NEEM. ONS HET AL DIE PAPIER WERK VOLTOOI. DIE DAME HET GESE DIT SAL TUSSEN 2 EN 24 UUR NEEM. DIE VOLGENDE DAG HET ONS MTN TOE GEGAAN OM TE GAAN HOOR TOE HET DIE "CASUAL" WAT GLAD NIE KAN PRAAT NIE GESE DIT IS NOG IN "PROCESS". DIE WOENSDAG HET ONS WEER GEGAAN, TOE WAS LOUNETTE NIE DAAR NIE EN DIE ANDER BLANKE DAME HET GEVRA WIE HET MY GEHELP. "DIE BLANKE OF NIE BLANK DAME"? EK HET GESE DIE BLANKE DAME HET MY GEHELP TOE VERDWYN SY EN DIE CASUAL. NA 'N HELE LANG RUK HET DIE CASUAL NA MY TOE TERUG GEKOM EN GESE DAT HULLE ONS SAL TERUG SKAKEL WANT HULLE IS VAN LYN AF. HY HET ONS NOMMER GEVAT EN DIS NOU AL 'N WEEK EN ONS HET NOGSTEEDS NIKS GEHOOR NIE.
Author: skapie100


Offender: Mtn

Country: South Africa   Region: All Country   City: LANGEBERG MALL

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.