AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Dit is nog nie 3 dae/ Donderdag nie | #92570

Absa
Dit is nog nie 3 dae/ Donderdag nie

Goeie dag,
Dit is met bitter spyt dat ek myself moet went na hierdie webwerf toe om my klagte optelos,
Op die 26te Maart het ons (ek my ma. en my ouma) die tak besoek om haar testament te verander, die persoon wie verantwoordelik is vir hierdie sake in die bank, ene Mnr Visagie, het ons laat weet die kan nie ommedilike verander word nie, hy moet eers die testament aanvra by die trustees, en hy sal ons kontak om 'n afspraak te maak binne drie dae, wel dit is nog nie drie dae nie, want Mnr Visagie het ons nog nie gekontak nie.
Ons het navraag gedoen op Maandag die 15 de April, hy sou ons weereens Donderdag teruggeskakel het, maar lyk my dit is ook nog nie Donderdag nie, want Mnr Visagie, het ons nog nie geskakel nie.
Verder het hy sou ver gegaan om ons geriewelik te onstel, deur opmerkings te maak om net die "buck te pass"deur om te se, is ons seker ons het die testament by die bank? dus bevraag teken ons die mnr Visagie se kennis en interigiteit, of mors ons net die bank en ons tyd?
Ja ons was al daar en in die verlede was dit nie sou 'n opdraande nie, verkies ABSA dat ons liewers 'n prokereur aanstel om hierdie saak te behartig? en sodoende die eksekiteur fooie te veloor?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Horison

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google