AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Leonards Manufacturing Jewellers - Unreliable /Not trust worthy | #135049

Leonards Manufacturing Jewellers
Unreliable /Not trust worthy

Op die 25.4.2013 het ek my verloofring ingegee by Leonards Jewellers.

Kort opsomming van gebeure:

1) Leonards moes n nuwe steen in my verloofring sit - die steen is saam met Leonard uitgekies
2) met kolleksie het ek gesien verkeerde steen is ingesit. Nie die steen wat uitgekies is nie. Het dit onder Leonards se aandag gebring dat ek nie gelukkig is nie, maar dat ek nie 'n moeilike klient wil wees nie. Leonard het gese ek moet net myself kans gee om gewoond te raak aan die verkeerde steen.
3) het ook 2 troupante laat aanheg
4) sedert 25.4.2013 tot en met nou het ek die ring reeds 4 keer terug geneem oor stene wat uitval.
5) tydens 'n telefoniese gesprek met Leonard (eienaar) is daar vir my gese, ek pas nie my ring op nie, en dit is hoekom die stene bly uitval. intussen was ek sedert 25.04.2013 nog nie instaat om vir 3 dae aaneenlopend my ring te dra nie, want ek moet elke kort kort die ring terugneem vir herstel werk, wat weke neem, net om my ring 'n uur of 2 te dra en te sien daar is WEER 'n steen uit.

Ek is baie ongelukkig. Dit is my verloofring, wat nogsteeds nie reg is nie.

kan u help asb.

Date:

Company: Leonards Manufacturing Jewellers

Country: South Africa   City: Montana

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google