AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Now Phone | #103660

Vodacom
Now Phone

Dis n grap op die 15 de Febuarie het ek my foon in gege vir herstel. Die 15 de April kry ek hom na ek die hel onder die mense moet los maak.2 dae later vat ek hom terug want hy het die selfde probleme.
3 weke laater kry ek hom net om weer 2 dat later hom terug te vat dis na hulle gese het dis n niewe foon

El bel Leonard van blakberry maar hy het nie eer die ordenglikheid om terug te kom na my toe nie na hy van die eerste keer geweet het van die probleem

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: East Rand

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google