AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Markham - Selfoon aankope en herstel | #182500

Markham
Selfoon aankope en herstel

Nadat ek die vorige comlaint geskryf het, het ek n antwoord van Markham gekry wat gese het dat hulle die saak sal ondersoek. Ek wil net onder julle aandag bring dat dit nie die Swellendam tak is wat slexgte diens gelewer het nie! Die wegstuur van die aangekoopte Blackberry was vir my baie ongerieflik. Nou sit ek nog steeds met n BB wat 2 keer per daggelaai moet word want julle verkoop foutiewe fone in julle winkels. N selfoon se battery kan onmoontlik so gou ingee en so kort tyd hou. Dit is n duur artikel gewees. Ek verwag terugvoering vanaf Markham en wil weet wat hulle van plan is om daaromtrent te doen. Ek sien nie kans om weer my foon weg te stuur en dan kom dit terug en daar is niks daaraan gedoen nie. Ek sit 2 weke sonder n foon en ek is die een wat die ongerief moet deurgaan. Ek verwag n antwoord op wat my tedoen staan. Sanet

Date:

Company: Markham

Country: South Africa   City: Swellendam

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google