Leonards Manufacturing Jewellers
Unreliable /Not trust worthy
Op die 25.4.2013 het ek my verloofring ingegee by Leonards Jewellers. Kort opsomming van gebeure: 1) Leonards moes n nuwe steen in my verloofring sit - die steen is saam met Leonard uitgekies 2) met kolleksie het ek gesien verkeerde steen is ingesit. Nie die steen wat uitgekies is nie. Het dit ...