AfricaComplaints.com » Internet & Web » Complaint / review: Business Directory - Do not listen to clients instructions | #54490

Business Directory
Do not listen to clients instructions

Business directory se verkoops dame genaamd Carlien besluit sommer namens die klient wanneer die advertensies geplaas gaan word en sy luister nie na instruksies nie, en dan verwag hulle die kliente moet vir hulle foute betaal. advertensie uitleg word volgens hulle smaak gedoen, nie volgens die klient s'n nie. nou word ek met oorhandiging gedreig. ek het haar vroegtydig laatweet ons gaan nie voort met die plasing nie, sy het besluit om my besluit te ignoreer en die plasing op die internet te plaas, nou moet ek kwansuis n kansellasie fooi van R780 betaal! EK MOET VIR HULLE FOUTE BETAAL???

Date:

Company: Business Directory

Country: South Africa   City: Pretoria Noord

Category: Internet & Web

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google