AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Life Healthcare - DIENS BY ONGEVALLE ONSMAAKLIK | #65146

Life Healthcare
DIENS BY ONGEVALLE ONSMAAKLIK

Ek het my seuntjie van 7 maande na n lang moeilike dag ongevalle toe geneem. Met my aankoms het ek besef ek het nie my beursie by my nie. Ek let dat daar n nota staan dat ek elektroniese oorplasings kan waarop die dame wat op diens was geweier het dat ek n elektroniese oorplasing kan doen en ek moes mense wat ver bly laat kom om vir my geld te bring. Sy noem hoe gaan sy weet ek plaas werklik die geld oor, my hemel ek is nie n skelm nie en sy noem dit voor klomp pasiente wat daar gesit het. My suster was ook so 2 weke terug met haar baba daar wat sukkel met oorpyn wat die einste dame noem dit is nie n noodgeval nie. Nou vra ek is sy n dokter om dit te kan bepaal? Ek het nog nooit swak diens ontvang voor dit nie, en dit was baie sleg om dit te ervaar!!!

Date:

Company: Life Healthcare

Country: South Africa   City: Rosepark Bloemfontein

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google