Life Healthcare
DIENS BY ONGEVALLE ONSMAAKLIK
Ek het my seuntjie van 7 maande na n lang moeilike dag ongevalle toe geneem. Met my aankoms het ek besef ek het nie my beursie by my nie. Ek let dat daar n nota staan dat ek elektroniese oorplasings kan waarop die dame wat op diens was geweier het dat ek n elektroniese oorplasing kan doen en ek ...