AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Mr Price Home - Poor service and attitude | #296072

Mr Price Home
Poor service and attitude

Ek het gegaan om beddegoed en kussings te koop.By die betaalpunt staan daar 2 kliente voor my en net een kassier. Ek vra die een dame wat staan en gesels of sy nie dalk kan help nie want ek is haastig... haar antwoord..."nee jammer". Ek het net daar omgedraai en uit die winkel geloop. Ek dink dit is uiters swak diens. Sal nie gou weer terug gaan na die spesifieke tak toe nie

Date:

Company: Mr Price Home

Country: South Africa   City: Bloemfontein mimosa mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google