AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Sasol - Swak diens | #233641

Sasol
Swak diens

Na ek gelka het oordie swak diens was dasr vir my gese dat dit was oor die staking .na _ 3 weke besluit ek dat ek weer gaan. ek stop en na 10 min word ek gehelp deur petrol jogie ek gaan weer na die winkel om n kaas rollitjie te koop weer word daar gese sy worde hy kan nie help nie want die na 5 en al die goed is gevreis. ek se toe dat ek die bstuurder gaan bel en hy se ek kan sy kan niks doen nie. teo ek die brandstof wil bt bat dit hulle nog 10min net om n kart masjien te kry om my te help. ek het die bestuurder gebel en na sy gevra het ek moes om weer oor die selfde goed te kla en dit wilnnet voorkom of sy nie wou help nie. ek moet se ek gebruik die pad elke dag en is baie teleurgesteld oor die dien.

Date:

Company: Sasol

Country: South Africa   City: Secunda N 17 Sasol Petro

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google