AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER | #116554

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Ek het my foon 28 April by Cenurion MTN ingegee na 'n groot gesukkel want Patience Motlo wou nie my foon aanvaar nie, was baie onbehulpsaam. Sy het gese my foon sal 7 - 14 werksdae vat dit is nou al langer as 23 dae!! Ek het vrydag 17 Mei repair center gebel om te hoor hoever is my foon en niemand kon my help, nie geweet waarvan ek praat nie en toe ek by iemand uitkom wat my kon help toe se hulle dat hulle nog nie my foon ontvang het nie. So met ander woorde my foon wat binne 2weke moes reg wees het langer as 17 dae by Centurion MTN gele voor dit repair center toe gestuur is in JHB!! Ek is bitter teleurgestel in MTN en nie gedink hulle diens is so swak nie en ook nie gedink hulle sou so lank vat nie!! Ek het gister weer gebel en met Hansie gepraat, hy het gese hulle het gister eers die foon gekry en hy sal ingaan op die saak!!
Ek is glad nie gelukkig met die UITERSE SWAK diens wat ek by MTN ontvang het nie, ek is 'n MTN klient van dat MTN bestaan het en nou word ek so teleurgestel!!
Ek gaan verseker nie aanbly by MTN na my kontrak klaar is as dit die diens is wat ek gaan kry nie!!!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google