Memory Ranch
Wat n plesie
Hallo julle Net n kort email om vir julle baie dankie te se vir die voorreg om 4 Januarie by julle te kon oorslaap. Julle vriendelikheid en bereidwilligheid om te help was regtig vervrissend in vandag se tyd van slegte diens. Niks was vir julle te veel moeite nie. Nie net was die chalets pragtig en ...