AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Nie-betaling van skandering tydens hospitalisasie | #281798

Discovery Health
Nie-betaling van skandering tydens hospitalisasie

Ek was gehospitaliseer gedurende Augustus 2013 vir erge pyn in my linker arm nadat ek nie meer daarmee kon saamleef nie. Die spesialis se diagnose was dat daar senuwees in my nek geknyp word en ter bevestiging van die diagnose is daar besluit om `n skandeering te laat doen. Op grond van die skandeering is die diagnose bevestig en `n operasie uitgevoer waarin 2 diskusse in my nek vervang is. Discovery health weier egter om vir die skandeering te betaal aangesien hul redeneer dat dit `n buite hospitaal geval is en omdat ons as gesin slegs `n hospitaal plan het, dit dus nie onder die skema gedek word nie. Wat verstaan hulle nie - ek was gehospitaliseer tydens die skandeering!!! HOE KAN DIT NIE GEDEK WEES NIE?

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Western Cape

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google