AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Misleiding Versekerde netwerk voordeel patologie | #186757

Discovery Health
Misleiding 'Versekerde netwerk voordeel' patologie

Discovery Health vereis dat lede moet geld mors deur ekstra ook Algemene Praktisyn ("GP") onnodig te besoek om Patologie-opdrag te kry anders weier Discovery Health om eis te betaal. Spesialiste wat mens in elk geval moes besoek se patologie-versoeke op Discovery voorgeskrewe vorm verwerp. (My geval komplikasie na operasie "GP" nie betrokke. Al is al die dokters met hul gekontrakteer.
ONDANKS belofte in brosjure: "Uitbreiding van Versekerde Netwerkvoordeel in 2013"... wanneer u al u fondse in u Mediese Spaarrekening spandeer het... Wanneer u diensverskaffers in ons netwerk gebruik, bied ons dekking vir die volgende: ... "Patologie Onbeperk op... Klassiek Prioriteit"
DISCOVERY MISLEI en gebruik enige weggesteekte fynskrif iewers anders om betaling te ontduik. Hierdie geval hoor jy agterna te laat dit geld SLEGS as Algemene Praktisyn die toetse aanvra.
Opvolg na klagtes WRef#2948907764#- -MlRef#652625073#- en WRef#2947088795#- -MailRef#652345718#-
Hul sou betaal vir "GP" EN Patologie as "GP" ook onnodig besoek toetse aangevra het. Hul vereis dus dat mens geld mors anders weier hul patologie eis. Hul agente wat bel is ontmagtig om iets te doen mors net jou tyd.

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google