AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Swak diens | #139166

Discovery Health
Swak diens

Het al 4 keer n eis deur gestuur MET icd10 kode op net sodat hul weer die icd10 kode kan vra. hou 20 minure aan om by verkeerde afdeling te weer. geen opsie vir claims. stuur motivering in vir kronies net sodat hul my kan vra vir motivering. EN mens kan nie in afrikaans gehelp word nie. wie weet hoe lank jy gaan aanhou as jy vir dit vra!!!

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Helpdesk

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google