AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Keelvol gewag | #104467

Standard Bank
Keelvol gewag

Ek het op Woensdag geld getrek by 'n cash express die geld het nie uitgekeur nie Donderdag is ek na standard bank in Prellerplain sodat hulle die geld moet terug sit in my rekening. Eugene het my gehelp hy was baie behulpsaam ongelukkig moet ek 21dae wag en was hulle van lyn af en sou hy my versoek later indien. Ek skakel nou al van Vrydag af om te hoor of die aansoek wel ingedien is ek moet die 086 nommer bel wat mens tot in ewigheid aanhou en dan is die mense nog so ongeskik ook sy sit my deur niemand antw ek vra ek wil met die bankbestuurder praat weereens geen antw nou wat nou... hoe moet ek weet of die ding wel ingedien is??? Ek gaan rerig maar skuif na Capitec toe by hulle kry mens ten minste diens hier kan ek nie kla oor diens nie want ek kry geen diens nie.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Prellerplain

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google