AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medicross - Word weg gewys met n NOOD GEVAL | #118341

Medicross
Word weg gewys met n NOOD GEVAL

Gestraand jaag ons met my 9maande ou baba medicross toe want hyt op gehou asem haal en al blou/ swart in sy gesig geword daar aan gekom se ons vir die ontvangs dame hyt op gehou asem haal vir n hele ruk, Jammer se sy ons is oor vol geboek ons help nie in loop pasiente nie. daar sit 1 man in wag kamer en 1 persoon by die dokter maar hul is vol, ek gaan sien maandag my prokeruer dis onaanvaarbaar om weg gewys te word as jy met n NOOD geval sit

Date:

Company: Medicross

Country: South Africa   City: Eldoraigne

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google