AfricaComplaints.com » Computers & Services » Complaint / review: Esquire Technologies - Very Bad Warranty & After Sale Service | #276084

Esquire Technologies
Very Bad Warranty & After Sale Service

Dit is die eerste keer na jare wat ek weer by Esquire 'n Item koop.

Ek het 'n "ATX Case with Power Supply" by hulle Kaapstad tak gekoop nie langer as 'n maand gelede. Die Power Supplly het foutief geraak en ek het vir die klient 'n ander power supply by 'n ander verskaffer gaan koop om aan te gaan met sy werk.

Nou dat ek die Power Supply teryg neem na Esquire wat nog onder waarborg is, is die verskoning ek moet die hele kas met power supply terug bring. So Esquire verwag ek moet nou my klient ontwrig en die kas met alles daar in by die klient gaan haal en all die parte uit die kas uit haal en die lee kas met power supply na hulle terug neem. Dit is vir my die swakste en domste veskoning ooit, want die power supply het 'n serial nommer op en kan omgeruil word sonder die kas.

Power Supplies word omgeruil onder waarborg by al die ander verskaffers net nie by Esquire nie.

Regtig ek sal geen iemand aan beveel om by enige Esquire tak ooit te koop, want in die geval is daar geen waarborg op hulle produkte of hulle sal een of ander swak verskoning of kamstige beleid h? wat jou as klient benadeel.

Date:

Company: Esquire Technologies

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Computers & Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google