AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Poor services | #11794

Medihelp
Poor services

EK het oproep gekry oor dat ek nie een maand betal het nie. Ek het die bewyse aan gestuur deur mail vir hulle. Nu wil hul my black list oor dat hulle nie reg kom nie. Die vrou Annemarie Erasmus raak ongeskuk met my vir al nu met my oupa se dood. Ek het haar gevrae om te wag want met die reelings van die begrafnes ens kan ek nie nu anderdinge doen nie. Maar die punt is dat hulle nalatig is en als op my blameer. Ek het die bewyse van betaling deur gestuur na hulle. Asb kan julle net hul help asb. Baie dankie. Devan 084 463 2004

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Branch

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google