AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Deur mekaar diens!!! | #264848

Nedbank
Deur mekaar diens!!!

Ek doen aansoek en vul al my besonderhede in stuur my ID en bewys van address en bank state met my naam en van op. Hulle doen 2 credit checks op my. Ek doen navrae daaroor hulle se dit is oor ek nie my huweliksertifikaat gestuur het nie so toe doen hulle nog 'n aansoek op my vorige van??? Hoe de hel??? Ek is JANSE VAN VUUREN my ID se dit my bewys van address se dit en my bankstate se dit???

Ek verstaan werklik nie hoe julle te werke gaan nie. so enige mens kan maar enige inligting vir 'n bank gee en hulle aanvaar dit nie want hulle stelsel se iets anders. So se my nou... gaan julle nou my kaart eendag na Port Elizabeth toe ook stuur ipv centurion. Want julle stelsel se ek bly in Port Elizabeth maar die inligting wat ek gegee het bly ek in centurion.

Ek het al die 5de November aansoek gedoen vir 'n kaart en elke keer iets gestuur wat julle my gevra het per sms en nou se julle dat julle soek my huweliksertifikaat en doen sommer 'n tweede aansoek wat ek nie eers gevra het nie. Daar is twee credit checks op my transunion maar die een is vir Coetser en die een is vir Janse van Vuuren maar tog se my transunion ook JVV

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google