AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Nrb Risk Solutions - NRB verw no. 61610993001 M. Lourens | #185924

Nrb Risk Solutions
NRB verw no. 61610993001 M. Lourens

Goeie dag, op 12/06/2013 het Silindile Nkosi van NRB Risk Solutions my gekontak en meegedeel dat hulle Maart maand laas 'n pmt van my ontvang het. (NRB het die boek van MBD oorgeneem) ek het die 2 bewyse van betaling vir Mei en Junie vir haar gemail. Tot vandag toe kan sy nie vir my 'n staat stuur met die kt bewys van die betalings nie.
Sy wag glo vir Wesbank of iemand om terug te kom na haar. Kontak no vir Silindile Nkosi is: (011) 494-6333. Hulle is gou om jou te bel en dreig sms'e te stuur as jy eendag laat betaal, maar jy moet vir hulle wag!

baie dankie vir julle huip.

Groete

Maryna Lourens

Date:

Company: Nrb Risk Solutions

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google