AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Mustang Marketing - Sakke loop oor van Wins | #32619

Mustang Marketing
Sakke loop oor van Wins

Ek het op die 2de Junie 2012 die keuse gemaak om my huishouding se finansiele omstandighede te verander en die eerste tree gevat in 'n beter toekoms in,
Mr. van der merwe het ons kom toespreek en ons sy woord gegee dat hulle ons sal help en bystaan op die pad wat ons gekies het.
Ek moet erken die begin was maar wankelrig maar die spreekwoordelike aanhouer wen, en veral die aandele beurs se uitstekende groei tot oor die 40500 punte marge die laaste 2 maande het my sakke laat oorloop van die wins.
om 'n kans te gewaag het op die maatskappy was 'n volstrekte sukses nie net vir my nie maar my huishouding ook.
Ek kan die maatskappy vir enige persoon aanbeveel wat moeg is om sy bas aftewerk vir net net deurkom, of jy nou kundig of soos ek was 'n totale leek is.

Wie nie waag nie SAL nooit wen nie >

:-) P Breytenbach.

Date:

Company: Mustang Marketing

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google