AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Auto And General - DIENS AAN MY NA MOTOR-ONGELUK | #249289

Auto And General
DIENS AAN MY NA MOTOR-ONGELUK

Hiermee will ek net vir Danielle Annandale aanbeveel en bedank. Sy het met my eerste oproep alles gereel, die inneem van my voertuig na die asessors na n ongeluk. Die volgende dag (op n Saterdag) onmiddelik terugvoering gegee, en reeds gereel dat die maatskappy wat die reparasies gaan doen my kontak met n kontakpersoon van die maatskappy. Sy het ook van die eerste oproep alles met n sms en epos bevestig. Sy het ook gebel om net te bestig dat ek alles gekry het en seker te maak dat ek alles verstaan en of ek enige verdere vrae het. Daar kan gese word dit is haar werk, maar sy het my nie as net nog n klient hanteer nie. Sy het my spesiaal laat voel, en asof ek die belangrikste persoon op aarde is. Sy is die mees vriendelikste persoon vir my wat al vir my as die klient bedien het en die maatskappy het n juweel van n persoon in haar as n werknemer - wees trots op haar.

Date:

Company: Auto And General

Country: South Africa   City: Century City

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google