AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Te goed om waar te wees!! | #138410

Outsurance
Te goed om waar te wees!!

Ek het geweet dis net goed om waar te wees.

Het onlangs n motor gekoop en soos enige persoon moet jy versekring he sodat jy gecover kan wees. Ek bel Outsurance (want ons is reeds kliente daar) vir n kwotasie want hulle adverteer dat hulle jou R 400.00 sal terugbetaal as hulle jou kwotasie nie kan verbeter of "beat" nie.

Ek het reeds n kwotasie van ander maatskappy gekry en het dit wel genoem dat dit is wat hulle my offer en dis die bedrag, wat ek nie kan verstaan nie dis vir presies die selfde goed gedek en alles maar die konsultant het ewe skielik met ander verskonings gekom hoekom die premie? r is as die ander maatskappy sin is. Die feit bly staan dat sy nie die huidige kwotasie kon "beat" wat beteken hulle sal jou R 400.00 betaal well that's a storie. Baie teleurgesteld in die vals advertering en die manier hoe hulle die mense mislei ek het dit ng nooit van Outsurance verwag nie maar dis waar.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Call Centre

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google