AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Mustang Marketing - Meer as verwagte hulp ontvang | #107003

Mustang Marketing
Meer as verwagte hulp ontvang

Ek het sewe maande terug die Share Tracking paket aangekoop by Jakes van Mustang af, alles het baie goed afgeloop en ek kon regtig sien dat daar wel baie geld te maak is op die paket.
Maar niemand kon vooruit sien dat my werk in gedrang sou kom in die moeilike ekonomiese tyd nie en ek moes aanklop by Jakes vir hulp omdat my finansies so versleg het dat ek nie meer my betalings aan hul kon maak nie.
Jakes het paar toutjies getrek en my 2dae later met die goeie nuus gebel, hulle gaan my help met 'n gedeeltlike terug betaling en sal my paket op ys sit totdat ek weer my voete gekry het.
julle het my bas gered.

Date:

Company: Mustang Marketing

Country: South Africa   City: Centurion middestad

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google