AfricaComplaints.com » Internet & Web » Complaint / review: Rubybox - Rip off | #235442

Rubybox
Rip off

Ek het n rubybox bestel omdat ek n invite per email van leeserskring gekry het. Ek het toe besluit dit kan nice wees. Ek het gerigestreer en in gelog. Ek het op daai stadium nie gesien waar moet ek die coupon kode insit vir die afslag nie. Ek het gedink dit is dalk aan die einde van die bestel prosess. toe ek sien is ek toe kla. Ek het toe daarna gebel en gese ek kon nie die coupon kode insit. Ek het toe n email gekry van Christopher Manuel af, En so het ek hom terug ge email. Dit is nooit regestel nie en daar het die hele R119 van my rekening af gegaan, Ek het toe weer gebel nadat n vrou vir my gese het iemand gaan my terug bel. Dit het ook nooit gebeur. Ek het vandag die box gekry, en watse klom nonsens is daar in, Glo vat die box n waarde van R250 plus minus. Dit is wat daar in is. treseme sample conditioner en shampoo, bizz buin lip ice, en n sample onderlaag. Ek dink dit is n totale rip off. Ek kon met my R119 baie meer gedoen het. Dit is belaglik. Mense wees gewaarsku, die is n om geld te maak!!! Ek het aan gembox behoort vir baie lank vir my baba en dit was dieselfde prinsiep en dit het meer waarde ingehad. Pateties om mense se gled so te vat!!!

Date:

Company: Rubybox

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Internet & Web

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google