AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Aie goeie hulp | #290013

King Price Insurance
Aie goeie hulp

Op die 18 desember het ek n nuwe kar gekoop en moes toe die nuwe kar op my insurance sit waarby kobus loock my gehelp het en vir my gese hy kry nou iemand wat my terug gaan skakel om my te help met die proses dit was nie eers twee minute nie toe skakel rochele viljoen my en help my met die verandering en het ook baie goeie raad aan my gegee. Sy was baie vriendelik en behulp saam. Na dit het kobus loock my terug gebel en gevrae of ek alles verstaan en gelukkig is daar was net een iets wat ek nie verstaan het nie en kobus het dadelik met rochele gepraat en sy het my dadelik gebel en weer verduidelik en alles het toe sin gemaak sy het seker gemaak dat ek alles reg verstaan. Kobus het my weer terug geskakel om seker te maak ek verstaan alles. Dit was n baie goeie diens van altwee mense hulle was so behulp saam en het defnetief die ekstra myl geloop met my. Baie geluk king price met hierdie twee goeie werk nemers sal hulle en julle company aan mense beveel.

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google