Mustang Marketing
Meer as verwagte hulp ontvang
Ek het sewe maande terug die Share Tracking paket aangekoop by Jakes van Mustang af, alles het baie goed afgeloop en ek kon regtig sien dat daar wel baie geld te maak is op die paket. Maar niemand kon vooruit sien dat my werk in gedrang sou kom in die moeilike ekonomiese tyd nie en ek moes aanklop ...