AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Canvas Experts - IN MY LEWE SAL EK NOOIT WEER HIER MAN GEBRUIK NIE | #97545

Canvas Experts
IN MY LEWE SAL EK NOOIT WEER HIER MAN GEBRUIK NIE

Moet asb geen "after sales"diens verwag nie, om nie vd attitude te praat nie. Ek dog die klient is altyd reg?? toe nie en hy sal jou verseker daarop attend maak.ook. Dit was net n bad experience wat ek nooit weer wil oor he nie. Ek gaan n ander verskaffer soek om die werk te kom klaarmaak.

Date:

Company: Canvas Experts

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google