AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Slegs verskonings en geen terugvoe | #315713

Mtn
Slegs verskonings en geen terugvoe

Dit lyk so pragtig as mens 'n kort verskoninkie kry en lyk of iemand dalk aandag gaan gee aan jou probleem, maar geen werklike of amptelike terugvoering nie!!! Wys nou net, mens se geld is goeggenoeg om te vat vir "dienste gelewer" maar waar is die diens, maar orals sien jy mtn borg die gebeurtenis of daai geleentheid, maar wie wie se geld??? Jy die klient wat betaal en betaal en die kontrak wat jy teken beskerm die verskaffer maar as klient is jy 'n NUL op 'n kontrak!!! Ek Vergelyk MTN se dienslewering aan sy klient deesdae soos 'n Plaaslike Munisipaliteit!!! Verseker vir tweede maal herhaal ek, nooit weer neem ek 'n MTN kontrak uit nie, al is dit gratis!!!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google