Build it se hulle maak 7h oop. 7h25 daar kry my pakkie skroewe en dan sit die cashier eers die rekenaar. Se vir die ander vrou wat vir haar wys wat om te doen dat dit onaanvaarbaar is dat ek nou nog moet wag vir alles om op te start. Sy ignoreer my en gaan aan speel met haar selfoon. Nie n jammer of enige iets.
Pateties
0 comments