AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Hyundai South Africa - Nuwe ka | #64883

Hyundai South Africa
Nuwe ka

Ons het 2012 september 'n nuwe hyundai I20 by die brits tak gekoop. Maart 2013 kar is nog nie op 10 000km en die agter skokbrekers het die gees gegee. Die kar 7 Maart 2013 in gevat sodat die tegniekus Dwyan na die kar kan kyk, ons is aan geraai om die kar pretoria toe te vat en die skokbrekers by Dekar te gaan toets en die Report vir die tak in brits beur gee. So gedoen op die 8 ste Maart 2013. Hul se hul sal die skokbrekers bestel o die selfde datum 8 Maart 2013. 15 Maart die kar is nog steeds nie reg nie en is veral in brits baie gevaarlik om met 'n kar te kry wat se skokbrekers voudtief is. My man gaan vir sie volgde twee dae magalies toe ry elke dag van brits en ons het Hyundai in brits gevra of hul nie vir ons 'n leen kar het vir die naweek sodat my man immer net veilig kan ry nie. Maar die dame het net eenvoudig gese nee sorry ons het nie 'm leen kar. So in ander woorde as my man in 'n ongeluk kom as gevolg van die kar wat beheer verloor as gevolg van die skokbrekers is nie maar ons probleem hoe werk het nuwe kar met voudtiwe skokbrekers

Date:

Company: Hyundai South Africa

Country: South Africa   City: Brits

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google