AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Hyundai South Africa - Nuwe voertuig | #64864

Hyundai South Africa
Nuwe voertuig

Ons het september 2012 nuwe I20 by die tak in brits gekoop. Maart 2013 het die agter skokbrekers ons probleme gegee. Die kar die 7 de Maart 2013 in gevra sodat hul na die kar kan kyk. Die tegniekus Dwyan het ons aangewys om die kar pretoria toe te vat sodat die skokbrekers getoets kan word. Die kar is 8 Maart in gevat na Dekar in pretoria, ons het 'n verslag gekry dat die agter se skokbrekers baie voudtief is. Die kar het nog nie 10 000km opo nie. Die verslag na hyundai in brits gevat hul het toe die skokbrekers bestel weet nie of dit die selfde dag bestel is nie. Op die staduim is die kar veral in brits 'n baie groot gevaar om die pad en die mense het nog nie die voorraad in nie dit al 'n week later 15 Maart. Wat is ons te staan is daar geen leen kar by die tak nie en die mense is nie bedreid om ons as 'n klient te help nie, Baie swak sal niemand na hul verwys nie.

Date:

Company: Hyundai South Africa

Country: South Africa   City: Brits

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google