AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - Swak diens van Game Drie Riviere | #61038

Game
Swak diens van Game Drie Riviere

Ek het die stofsuier ingegee vir reperasies. MY masjien het 'n twee jaar waarborg gehad. Customercare se werkers het in hulle taal oor die reperasie gepraat. Ek het vir hulle gevra om asb in 'n taal te praat wat ons almal kan verstaan. Game se customercare services stry toe dat die stofsuier nie 'n twee jaar waarborg het nie. Hulle het toe vir my gese dat hulle die masjien sal moet instuur om uit te vind of hy 'n twee jaar waarborg het. Hulle het my omtrent twee weke later geskakel en gese hulle wag nog vir antwoord. Ek het self Wap gekontak en hulle het my verwittig hy nog steeds onder waarborg is, asook wat die skade en onkostes is. Ek het dokumente ontvang en geteken om voort te gaan met die herstel proses. Hierdie onderhandeling was direk tussen my en WAp gewees. Ek was by GAme die 16de Feb en weer die 2de Maart. Die supervisor het my belowe dat hulle die masjien die 4de Maart sou gaan haal het en dat hulle my sou kontak die 6de of die 7 de Maart sodat ek my masjien kan ontvang. Hulle het gese dat hulle my masjien sal kom aflewer. DIt is al die 11 de Maart ek wag nog steeds vir my masjien of vir terug voering van Game af. BAie swak diens.???

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: Three Rivers

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google