AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: C-track - Cancell my contract and open another contract | #76607

C-track
Cancell my contract and open another contract

Ek wil almal net waarsku. As jy? trekker van CTrack in jou voertuig het kanseleer jou kontrak. Hulle haal jou trekker uit sonder om jou in kennis te stel of dat jy enige iets teken en sal dan nogsteeds die paaiement van jou verhaal. Hulle maak? ander kontrak op? ander persoon se naam oop op jou voertuig sonder dat jy bewus is van enige iets. Dan as hulle jou voertuig vi jou moet track weier hulle want die kontrak is nie me op jou naam (al is dit nog jou voertuig). En hulle adverteer jou voertuig is altyd sigbaar, hulle praat ook nonsens dit is nie die geval. As jy geld het kan jy hulle hof toe vat anders is jy gescrew. Pasop vir CTrack hulle is skelms!!!

Date:

Company: C-track

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google