AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - Swak kiente diens | #54889

Toyota
Swak kiente diens

Op 5 oktober 2012 het ek Mnr O.L . Johnson n voertuig by klien karoo toyota oudtshoorn gekoop. Op 21 Oktober 2012 het ek die voertuig wat ek by klein karoo toyota outdshoorn gekoop het trug geneem om al die foute op die voertuig te herstel omrede die voertuig nog onder klein karoo toyota outdshoorn se waarborg was. Tot op datum 4 Maart 2013 het ek nog nie die voertuig terug gekry nie. Ek het al verskeie kere navraag gedoen, waneer die voertuig herstel sal wees sowel as n prokureur om namens my navrae te doen, en nou het ek nog prokureurs kostes ook om te betaal as gevolg van klein karoo toyota se uiterste swak kliente diens. Dit blyk my dat klein karoo toyota outdshoorn nie oor die vermoe beskik om die voertuig te kan herstel.

Dankie Die uwe
Mnr O.L.Johnson

Kontak nomer . 0842424353

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: Klein Karoo Toyota Oudts

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google