AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Audi South Africa - Herstel van motor tydens vakansie | #279460

Audi South Africa
Herstel van motor tydens vakansie

Ons was met vakansie in Hazyview in Julie 2013. Ons voertuig het probleme gegee. Dinsdag 16 Julie 2013 ongeveer 12:00 het ons die voertuig na Audi Centre in Nelspruit geneem, sodat hulle 'n diagnose kan maak, en ons daar volgens kan optree. Die werkswinkelbestuurder het dadelik die voertuig inbespreek, sonder 'n afspraak. Die selfde middag ongeveer 16:00 het ons, ons voertuig terug gekry. Die motor was volkome herstel gewees. Nogmaals baie dankie vir die uitmuntende diens.

Date:

Company: Audi South Africa

Country: South Africa   City: Nelspruit

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google