AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: GM Imperial - SWAK DIENS | #112805

GM Imperial
SWAK DIENS

Voertuig is op 25/04/2013 ingeneem vir n 30, 000 km diens. Die volgende parte is vervang wat niks te doen het met die waarborg van die voertuig nie en geen toestemming is verkry vir die vervanging daarvan nie.
Part no. 93172129 - Filter - R524.76
Part no. G9196120 Element air . - R136.38
Daar is verder 10 eenhede olie (5 liter) in my voertuig gegooi maar volgens die voertuig handleiding is die word legs 3. 5 liter benodig. Ek wonder wie se voertuig het die ander 1.5 liter gekry waarvoor ek betaal het.
Ek is toe verantwoordelik om vir 2.50 ure arbeid te betaal (R1175.00) die bedrag is seker saamgestel deur die onnodige vervanging van parte.
Op 2013/05/02 het n dame my geskakel en gevra of ek tevrede is met die diens en het toe aan haar my probleme verduidelik sal sou glo n klagte namens my registreer weereens net om die klient te flous.
Ek sal verseker nooit weer my voertuig laat diens by GM Vereeniging en sal ook ne skroom om my teleurstelling met ander te deel nie.

Date:

Company: GM Imperial

Country: South Africa   City: VEREENIGING

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google