Complaint / review / scam report
Kia Motors South Africa
Herstelwerk aan Kia Sprotage 2010

Ek het op 2 November 2012 'n 2de handse KIA SPORTAGE 2010 gekoop met volle waarborg.
Op 3 Januarie 2013 het ek die KIA na KIA MOTORS (Multi Franchise) Nelpruit geneem om herstelwerk aan die ratkas te doen. Oorskakeling van die ratte het gekrap.
Geen terugvoer word van hulle kant ontvang nie. Nadat ek hulle gekontak het het hulle ges? dat die parte bestel is. Vandag is 3 Maart en ek wag nogsteeds.
Author: swartchris1000


Offender: Kia Motors South Africa

Country: South Africa   Region: All Country   City: Nelspruit

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.