AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Forsdicks - No RESPONSE | #39871

Forsdicks
No RESPONSE

Op 2013/02/08 is my motorvoertuig vir herstelwerk na die maatskappy geneem / ingesleep. Magtiging vir die herstelwerk is ook op die datum deur outsurance aan die maantskappy gestuur. Nadat ek op 2013/02/08 ook 'n afskrif van die magtiging ontvang het, het ek ook 'n kopie aan hulle ge epos.

Op 2013/02/12 het ek navraag gedoen by Forsdicks ARC en met die bestuurder, ek dink sy naam is Jerome, gepraat. hy het bevestig die voertuig is op 2013/02/08 ontvang en dat hy sal ondersoek instel en my terug skakel.

Na geen terugvoering ontvang is het ek op 2013/02/13 weer navraag gedoen en met Allen gepraat. Allen het my meegedeel dat alhoewel die voetuig op 2013/02/08 ontvang is hulle die magtinging eers op 2012/02/13 terwyl ek met hom praat ontvang het. Ek het hom meegedeel dat die magtigings reeds op 2013/02/08 deur Outsurance en myself aan hulle ge epos is en die aangeleentheid nie vir my aanvaarbaar is nie Ek het versoek sy Bestuurder my asb moet skakel. tot op datum het niemand van die maatskappy my gekontak nie. Kan die aangeleentheid ondersoek word as

Date:

Company: Forsdicks

Country: South Africa   City: Parow

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google