AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Supa Quick - Baie dankie!!! | #37301

Supa Quick
Baie dankie!!!

Ons was gestrand met 'n motor battery wat ons onverwags in die steek gelaat het.Net 1 telefoon was nodig om Jeffreysbaai se Supa Quick se hulp te kry. Binne 1 uur was ons weer aan die gang met 'n nuwe battery al was ons 22 km uit die area.

Dankie vir julle hulp en 'n spesiale dankie aan Rudi. Dit is diens wat julle ver gaan vat. Hou so aan.

Date:

Company: Supa Quick

Country: South Africa   City: Jeffreybay

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google