AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Caltex - Swak kometaar oor wit mense | #32383

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Ek het sondag 03/02/2013 petrol ingegooi by die garge en ons kaarte wou nie deur gaan nie, toe vra ek of ek binne kan betaal, en die petrol joggie se ja. ek se hulle moet die speedpoint restart. toe ek binne kom om te betaal se Colin ek moet buite betaal en ek se toe vir haar die speedpoint werk nie, sy hak af in haar taal en se toe vir fransina en die ander kasier daar is nie geld in die wit mense se rek nie.
ek verstaan so bietjie van die taal, en se vir haar daar is meer geld in die rek as wat sy verdien `n maand. en so het daar moelikheid begin en die bestuur aan diens was ook nie daar nie, ek het gebel en hy het saam `n ander swart vrou aan gery gekom. ek het toe james gebel en met hom gepraat. hy vra toe om nie `1n klag te le nie, maar ek voel `n mens moet want dis diskriminasie.

Date:

Company: Caltex

Country: South Africa   City: Polokwane

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google